Jeanne Webontwerp & Ontwikkeling
Tuis Resumé Portfolio Dienste Kontak

Jeanne Webontwerp verskaf ‘n eenstopdiens vir die ontwerp, huisvesting ("hosting"), instandhouding en bemarking van webwerwe. Ons produkreeks maak voorsiening vir selfs die kleinste besigheid se behoefte aan professionele maar bekostigbare teenwoordigheid op die Internet.

Ons sal u graag wil help om u nuwe besigheid, of reeds bestaande besigheid, professioneel aanlyn te adverteer. Beïndruk u huidige kliënte en werf ook nuwes!

Dienste sluit in:
    Registrasie van domein-name
Reëlings i.v.m. die huisvesting ("hosting")
Ontwerp van nuwe webwerwe, hersiening/herontwerp van bestaande webwerwe
Onderhoud, instandhouding en opdatering
Opleiding van kliënte wat verkies om self webwerwe te onderhou
(persoonlike sessies óf geskeduleerde opleiding in groepsverband)
Bemarking
       
       
  >> English
     
    Alle regte voorbehou © Jeanne 2007